VROUE wat deel wil wees van verrykende inligtingsessies, belewinge en wat ’n verskil binne hulle gemeenskappe wil maak word uitgenooi om by een van die plaaslike takke van die Vroue Landbouvereniging aan te sluit.
VLV Kaapland se 85ste bestaansjaar word vanjaar gevier. VLV Kaapland bestaan uit verskillende streke waarvan Sirkel Middelland een is en bestaan uit verskeie takke onder andere die vier takke op Uitenhage en Despatch:
- VLV Carpe Diem (oggend-tak) voorsitter Elsje Ferreira (083 578 1312)
- VLV Despatch (middag-tak) voorsitter Monique Buchner (083 320 2885);
- VLV Hanekam (aand-tak), voorsitter Sunette van Deventer (083 510 2507);