Tiere skeidsregter bestuur metrospan

NETBALSKEIDSREGTER en tellinghouer vir pro-vinsiale wedstryde, Erica Niemand van HTS Daniel Pienaar, het onlangs opgetree as bestuurder van die Eastern Cape Aloes in die Brutal Fruit netballiga wat in Gauteng gespeel is.

Gedurende Julie gaan sy optree as bestuurder van die Nelson Mandelabaai-netbal se A-span by die Spar nasionale netbalkampioenskappe wat in die Baai ge-speel word.

Erica kom uit ‘n sportiewe gesin en het op die ouderdom van 10 jaar begin netbal speel. Erica is ’n sekretaresse by HTS Daniel Pienaar en rig ook netbalspanne af by dié Tiere.

You need to be Logged In to leave a comment.