Snyman-sussies blink uit in netbal

DIE Snyman-sussie van Laerskool Handhaaf is uitblinker netbalspelers. Chloé het ’n trofee ontvang vir die Mees Toegewyde Sportmeisie van die Jaar, as-ook die beker vir die Senior Netbalspeler (deel met Deané Slabbert). Chloé het dié beker in graad 3,


DIE Snyman-sussie van Laerskool Handhaaf is uitblinker netbalspelers. Chloé het ’n trofee ontvang vir die Mees Toegewyde Sportmeisie van die Jaar, as-ook die beker vir die Senior Netbalspeler (deel met Deané Slabbert). Chloé het dié beker in graad 3, 4 en 6 ontvang.

Zoë het ’n trofee ontvang vir die belowendste graad 1 netbalspeler.

You need to be Logged In to leave a comment.