=Hoërskool Despatch se eerste hokkiespan het ’n borgskap van die Uitenhage Rotariërklub ontvang. As deel van die borgskap is die hokkie-doelhokke opgeknap. Rotariërs Rynhardt Fourie en Hendrik Louw was verantwoordelik vir dié projek. Hier is van links Megan Vosloo (onderkaptein), Rynhardt Fourie (Uitenhage Rotariërs) en Ishke Bezuidenhout (kaptein). Foto:VERSKAF


rotariërs knap doelhokke op

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article