Prokureursfirma vier 40ste jaar

DIE prokureursfirma GP van Rhyn Minnaar & Kie Ingelyf is op 1 Mei 1979 deur Boet Minnaar en Gert van Rhyn gestig. Vandag, 40 jaar later, is dit een van die toonaangewende prokureursfirmas in die Oos-Kaap.


DIE prokureursfirma GP van Rhyn Minnaar & Kie Ingelyf is op 1 Mei 1979 deur Boet Minnaar en Gert van Rhyn gestig. Vandag, 40 jaar later, is dit een van die toonaangewende prokureursfirmas in die Oos-Kaap.

Die huidige direkteure is Gert van Rhyn, Boet Minnaar, Steve Strydom, Francois Swanepoel, Dion Groenewald, Juan Smit en Raymond du Preez. Hulle personeelkorps bestaan tans uit ’n totaal van 40 werknemers.

As ? relatief groot prokureursfirma vir die platteland, bied GP van Rhyn Minnaar & Kie die geleentheid aan die firma se prokureurs om in verskillende vakgebiede te spesialiseer. Dit dra daartoe by dat hulle kwaliteit diens aan kliënte lewer.

Die firma se doelwit is om ‘n alles omvattende een stop verskaffer van ‘n wye verskeidenheid van die belangrikste tipe regsdienste daar te stel. Daarom praktiseer MF De Beer Prokureurs in assosiasie vanaf dieselfde perseel om ook deskundigheid in Arbeidsreg te verleen.

Thank you for your support

GP van Rhyn Minnaar & Co Inc would like to express its gratitude to its many clients in Uitenhage, Port Elizabeth, Despatch and surrounding districts for their loyal support.

It is their privilege to be of service and to assist the general public in whatever field legal assistance may be required. Their motto is that success breeds success. If the client’s best interest is always put first, the rest will automatically fall in place for any service delivery company such as GP van Rhyn Minnaar & Co.

Legal Wise branch

The firm is contracted to Legal Wise Insurance Company and the office serves as a branch office for Legal Wise.

This widens the scope of the firm’s activities to be of service and assistance to all the policy holders of this legal insurance company.

Dankie vir ondersteuning

Die direkteure en personeel sê: “Ons hartlike dank en waardering aan die publiek vir julle lojale ondersteuning sedert 1979. Dit is ons voorreg om u van hulp en tot diens te wees en dit bly ons missie om deur kwaliteit regsdienste ‘n positiewe verskil in mense se lewens te maak.”

Die firma se kantore is in die Rhymin-gebou, Republiekplein op Uitenhage. Vir meer inligting bel die kantoor by 041 922 9124.

(Paid for promotion/Betaalde promosie)

You need to be Logged In to leave a comment.