PROGRESS Rugbyklub se prysuitdeling is onlangs gehou. Die Progress o.21 span is aangewys as die Span van die Jaar. Wesley Klue was daar en het foto’s geneem van die trofeë-wenners.

You need to be Logged In to leave a comment.