=Progress Rugbyklub het onlangs ’n ontbyt aangebied met voormalige Springbok rugbyafrigter Allister Coetzee as die gasspreker. Hier is (van links) Zenobia Thaver, Ivor Sias en Allister Coetzee. Fotos:WESLEY KLUE


Uitenhage se top klubrugbyspanne, Progress en Gardens, pak mekaar Sondag in die Wolfson-stadium. Dit is ’n kwalifiserende wedstryd vir die Gold Cup-liga en sal na verwagting ’n titaniese stryd wees. Die afskop is om 10:30. Progress is die verdedigende kampioene van die 2017 Gold Cup. Vervoer sal beskikbaar wees vir ondersteuners.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article