Die Christadelphians en ander plaaslike gospel-groepe gaan eers-komende Sondag om 17:00 in die Allanridge gemeenskapsaal optree ten bate van sendelinge uit Ghana en Nigerië. Toegang is R50 vir volwassenes, R80 vir ’n dubbel kaartjie en R20 vir kinders onder 16 jaar. Alle kerke en gelowige genootskappe word uitgenooi om die sang-aand te ondersteun.Vir meer inligting kan Danny Jacobs gebel word by 082 496 1281 of Daantjie Japhta by 078 061 2940.
Plaaslike sanggroepe sing vir sending
Die Christadelphians en ander plaaslike gospel-groepe gaan eers-komende Sondag om 17:00 in die Allanridge gemeenskapsaal optree ten bate van sendelinge uit Ghana en Nigerië. Toegang is R50 vir volwassenes, R80 vir ’n dubbel kaartjie en R20 vir kinder
Share this post: