DIE Despatch NGK-gemeentes van Bothasrus, Eendrag en Dagbreek het saamgespan en bied op 14 & 17 April om 19:00 ‘n Passiespele aan getiteld Agnus Dei. Die draaiboek is geskryf deur Gittz Opperman en die musiek en regie is onder leiding van Iloreez Goosen. Die Passiespele word by NGK Bothasrus aangebied. Almal is welkom en ‘n kollekte sal by die deur opgeneem word om koste te help dek. – VERSLAGGEWER

You need to be Logged In to leave a comment.