Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Bofbalspeler van Kariega help SA om Afrika-titel te wen
Ruaan van HTS Daniel Pienaar was een van Suid-Afrika se groot uitblinkers wat die Afrika-titel vir o.15-bofbalspanne in Nairobi gewen het.
-
Bergsig-sportfees lok 81 spanne
Maak gereed om 81 sportspanne op 27 en 28 Februarie in aksie te sien tydens Bergsig Skool se gewilde Build It-sportfees.
-
‘n Brief aan my liewe vriendin, Veronica Fourie
Ellen Hancke, mede-verslaggewer en vriending van Veronica Fourie vir meer as drie dekades het hierdie brief vir Veronica geskry met haar afsterwe. Veronica, ‘n oud-SABC verslaggewer en Kouga Express korrespondent,…
-
Liefdesdiens bring hoop vir skoolgemeenskap
Die gebrek aan skoolfondsbetaling noop verskeie gemeenskappe in die Oos-Kaap om hande te vat in ‘n poging om skole te help.
-
Dapper Jannei (12) se long is verwyder, maar die gees is ontembaar
‘n Dag voor haar ma se verjaardag, is Jannei Schler van Despatch se een long verwyder. Die operasie het ‘n nuwe fase vir die gesin ingelui.
-
Phillip Henn: Die geliefde akteur wat soveel meer as ‘n sepiester was
Die geliefde akteur, Phillip Henn wat gister in die ouderdom van 63 oorlede is, was vir jare lank ‘n bekende inwoner van Jeffreysbaai. Henn, wat bekendheid verwerf het vir sy…
-
Jong rugbyspeler hou Despatch se naam hoog in Frankryk
Tristan Karele (23), ‘n rugbyspeler met Despatch-bloed in sy are, speel tans die wêreld aan die brand in Frankryk vir Causse Vézère.
-
Despatch is gereed vir die jaarlikse Daredevil Run
Die jaarlikse Hollard Daredevil Run vind weer plaas op Vrydag, 31 Oktober. Despatch Atletiekklub en vriende gaan weer deel wees van die geleentheid.
-
Plaaslike stoeiklubs is elk twee SA kampioene ryker
Dit is omtrent ‘n merkwaardige prestasie om in uiters strawwe kompetisie landwyd vier goue medaljes terug te bring huis toe.
-
Bejaarde man deur ses aanvallers by stoorplek in Humansdorp aangeval
‘n Bejaarde inwoner van die omgewing, rig ‘n waarskuwing aan die publiek, teen die gebruik om alleen na stoorplekke te gaan.










