Michaela Eyre, ’n graad 11 leerder aan Hoërskool Despatch, het onlangs aan die aan ’n sub-junior interskole kragoptel en borsdruk kragmeting deelgeneem.
Sy val in die 73kg klas en het die volgende prestasies bereik: 50kg hurk, 40kg borsdruk en 75kg dooie gewig.
Haar totaal van 165kg het gemaak dat Michaela die naaswenner was en sy het ‘n silwer medalje ontvang vir haar puik prestasies.




