=DIE Klinicare Stigting het ten doel om met skenkings deur hulle apteke ’n verskil aan mense se lewenskwaliteit te maak. Rolstoele is onlangs oorhandig en een van die mense wie se lewenskwaliteit verhoog is omdat sy nou makliker kan rondbeweeg is Anna Marais, ’n inwoner van Huis Najaar. Hier is sy saam met Susan Gouws (links) van Klinicare Despatch en Nico Eyre van die Klinicare Stigting. Fotos:VERSKAF


klinicare rolstoele vir beter lewenskwaliteit

You need to be Logged In to leave a comment.