=Hoërskool Despatch se senior raad van leerders het met ’n siviedag geld ingesamel vir die Uitenhage DBV. Hier oorhandig Ivan Northé (links) en Janke Willemse (regs) ’n tjek van R7 323 sowel as nie-bederfbare honde- en katkos aan Marion Diener van die Uitenhage DBV. Ivan en Janke was die organiseerders van die projek. Foto:VERSKAF


Hoërskool Despatch skenkings

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article