Despatch polisie benodig publiek se hulp

DIE Despatch polisie is dringend op soek na familie van Leon Basson (64) in verband met ’n ernstige saak.


DIE Despatch polisie is dringend op soek na familie van Leon Basson (64) in verband met ’n ernstige saak.

Enigeen wat van hulp kan wees, om die polisie in verbinding te bring met Basson se familie, word versoek om speurinspekteur Duane Lerm te bel by 083 845 1971 of 041 933 8000.

You need to be Logged In to leave a comment.