=Brandwag het Daniel Pienaar Saterdag vir die sewende agtereenvolgende keer in die FNB Classic Clash tussen dié twee skole verslaan. Onder toejuiging van die tuisskare het Brandwag sewe drieë gedruk teenoor Daniel Pienaar se twee. Die eindtelling was 48-13 vir Brandwag. Op die foto soek Brandwag se slot Dean Truter (met die bal) ’n pad deur die verdediging. Foto:KAREN PIENAAR


Brandwag klop

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article