=LAERSKOOL Susannah Fourie hou Saterdag hulle jaarlikse Blits Fourie Sportdag en Mikhail Orie en Indiphile Magabashe is reg vir aksie. Vanjaar gaan sowat 1 000 netbal- en rugbyspelers deelneem en die publiek word uitgenooi om die dag propvol sportaksie te ondersteun. Daar sal heerlike eetgoed te koop aangebied word. Toegang is gratis. Foto:MARISKA OLIVIER


blits fourie sportdag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article