Ankervas spog met nuwe hoof

LAERSKOOL Ankervas by Rocklands het ’n nuwe skoolhoof. Rupert Jacobs is deur die departement van onderwys aangestel as die hoof van dié laerskool. Hy was voorheen skoolhoof by St Josephs Primêre Skool op Uitenhage.

You need to be Logged In to leave a comment.