Aansoeke vir Despatchfees-stalletjies nou oop

VANJAAR se Despatchfees word oor die naweek van 13 en 14 Oktober op die dorp se sentrale sportvelde aangebied.


VANJAAR se Despatchfees word oor die naweek van 13 en 14 Oktober op die dorp se sentrale sportvelde aangebied.

Stalletjiehouers wat wil deel wees van dié feestelikheid kan nou reeds aansoek doen. Aansoekvorms is beskikbaar op aanvraag deur ’n e-pos te stuur na: despatchfees@gmail.com.

  • Vir meer inligting bel Annelie by 073 306 7596 of Anna-Marie by 084 800 8100.

You need to be Logged In to leave a comment.